You are here:

Write a Review

2011 Mercedes-Benz C180 CGI Owner Review    
+2

Engine: 1.8 Petrol, 655 km., Automatic, Sedan 4dr,
Owning Less than a Year, Was buying as "New" - Will buy again
Author: Christo Wheeler, Cape Town, Western Cape
Submitted: 19-07-2011

Dit was seker die beste koop wat ek nog kon doen. Die kar het styl en is vinnig genoeg, so jy kan maar gaan op die oop pad. Die kar is ongelooflik gemaklik, die "climat control" met 6 CD shuttle en die ingeboude telefoon is ongelooflik! Die kar lyk om elke hoek baie mooi, stunning lyne, sal nooit moeg raak om na hom te kyk nie. Virmy persoonlik seker die veiligste kar op die pad.


Positive:

Bekostigbaar, en die diens wat Mercedes offer wanneer jy 'n breek het langs die pad is ook van prima gehalte.

Negative:

Kan nie aan een dink nie, Mercedes Benz het hom al vir jare self bewys.

Advice for a Buyer:

Sal nie spyt wees om een te koop nie, regtig waarde vir geld!

Was this feedback useful?  

Discussions

 

- Enter security code
Reply
Posted by: Rajen
Submitted: 13-05-2016
Hi I really like the C Class to buy second hand model C180 Automatic only year 2008 - 2010 coz of budget of R150k. But on speaking to some owners of the car I was advised that the automatic transmission is a problem with the C Class, can someone please advise on this. Thank you so much, really will appreciate your valued input on the subject and more. Thanks