You are here:

Write a Review

2011 Zotye NOMAD 1.3i Owner Review    
+3

Engine: 1.3 Petrol, 67,000 km., Manual, SUV 4dr,
Owning 5 years, Was buying as "New" - Will buy again
Author: Zana, , Free State
Submitted: 05-01-2017

Soos enige kar het die Zoyte maar sy probleme, maar ek is meer as tevrede met die kar. Bietjie moeilik om parte in die hande te kry. Werk baie goed vir in die dorp en is lig op petrol. Die hoogte van die kar is perfek vir plaas paaie, maar is baie los op grondpad.


Positive:

Lig op brandstof, goedkoop, mooi shape en ry vreeslik lekker, agter sitplekke kan plat slaan so daar is lekker spasie om goed te vervoer

Negative:

Sukkel om parte te kry, sukkel om verkoop te kry, nie baie vas op die pad nie.

Was this feedback useful?  

Discussions

You have an opportunity to be the first by starting a discussion about this car review. Ask a question or share your opinion!
 

- Enter security code